Pages
- Home
- Het jy geweet...
- Vrae wat Tieners vra - Eindtyd onderwerpe
- My Eerste Bybelwoorde
- Die Bybelverhaal in Prente: GENESIS
- Eindtyd Onderwerpe 2
- Storie-Verhaalkaart 1: Jesus is die Messias!
- Besprekingsvrae: 12-17 jariges
- Evangelie Reeks: 12-17 jariges
- Sondagskool Mobile
- Sondagskool Crafts
- OPSOMMING VAN LESSE op hierdie blog
- Les aanbieding Idees
- Groeplesse
- Geloofwaardigheid vd Bybel
- Wat is ek?
- Die volk van God
- Die mens
- Flitskaarte
Sunday, March 9, 2014
Lesaanbieding Idees (3 - 8 jariges)
Die idee van "Lesaanbieding Idees", is om voorbeelde te gee van maniere om die les prakties aan te bied, sodat die kinders beter konsentreer en hulle die les beter onthou. Deur sekere van hierdie lesaanbiedings, word die kinders ook aangemoedig om die manier hoe sy/hy dinge verstaan, in woorde of in takies uit te druk - dit help hulle ook om die les beter te onthou. Hulle word ook aangemoedig om beter te luister, en is veral gepas op Verhaal-voorlesings. Die idees kan op enige verhale toegepas word (bedoel vir 3 - 8 jariges).
(1) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-1.html
(2) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-2.html
(3) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-3.html
(4) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-4.html
(5) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-5.html
(6) http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/2014/03/lesaanbieding-idees-3-8-jariges-nr-6.html
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.