Thursday, December 25, 2014

My Eerste Bybelwoorde "pdf link"

VIR "MY EERSTE BYBELWOORDE" IN PDF vorm (gratis):

https://drive.google.com/file/d/0B7NNdlxaGPBHd090elRITWlxaUU/view?usp=sharing

_________________________________________________________________________________
Neem asb. kennis dat alle boeke op hierdie blog nog nie heeltemal voltooi is nie, en daar steeds deurgaans gewerk word op die materiaal. Ek verwelkom enige insae, bv. woorde wat verkeerd gespel is, ens.
_________________________________________________________________________________



My Eerste Bybelwoorde by Hestie Myburgh | Make Your Own Book

"My Eerste Bybelwoorde" is 'n prente-woordeboek vir kinders wat nog leer lees en skryf en is gemik op 4 - 7 jariges. Die kind raak bekend met die eerste 5 boeke van die Bybel en ook ander bybelverhale.  Die bedoeling is dat die ouer of onderwyser saam met die kind deur die prente werk.  Vir verdere vaslegging, is takies en speletjies ingesluit, asook inkleurprente.  

Dit dek die volgende:
-  Mense, Diere en Plekke van die Bybel
- met ekstra inligting vir die ouer of onderwyser.

________________________________________________________

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.