Die Bybelverhaal in Prente: GENESIS

OM "Die Bybelverhaal in Prente: Genesis" verniet in pdf af te laai, gaan na:
_________________________________________________________________________________


Die Bybelverhaal in Prente: GENESIS by Hestie Myburgh | Make Your Own Book

"Die Bybelverhaal in Prente: Genesis" bestaan uit 'n versameling van
4 MUURKAARTE.  Deur elke 2de bl. aanmekaar te heg, vorm dit uiteindelik een horisontale muurkaart (een kant), en 3 vertikale muurkaarte (agterkant).
Die volgende word gedek:
(1)  TYDLYNE;
(2)  GESLAGSREGISTERS uit Genesis;
(3)  VRAE WAT KINDERS VRA;
(4)  BYBELPRENTE;
(5)  ALGEMENE INLIGTING TORA
_________________________________________________________________________________
DIE BYBELVERHAAL IN PRENTE
is 'n basiese opsomming van die boek Genesis en alles word d.m.v. "prente" verduidelik.  
(Die boek is nog nie voltooi nie, maar die inligting kan solank gebruik word).




























































































Let wel dat daar heelwat redenasie is oor die "plek" van die tempel, en al meer geleerdes glo deesdae dat die presiese plek waar die koepel staan, nie regtig die plek was waar die tempel gestaan het nie...  Neem ook kennis dat omdat Jesus geprofeteer het dat daar  NIE EEN KLIP OP DIE ANDER GELAAT sal WORD WAT NIE AFGEBREEK SAL WORD NIE (met die verwoesting van die tempel)(Mark. 13:2),  is ook baie van mening dat die sg. westelike muur nie noodwendig 'n muur was van die tempel nie, maar eerder van 'n Romeinse fort...

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.