Monday, March 3, 2014

Drome & Gesigte (bedoel vir 12-17 jariges)

"Drome & Gesigte" 
gaan oor drome en visioene in die Bybel.  Dit is bedoel vir 12 - 17 jariges. 

Die doel van "Drome & Gesigte" is om te kan onderskei tussen: 
"wat die waarheid is" (feite), en 
"wat bloot afleidings" is (interpretasie). 
Dit gee die kinders ook geleentheid om heerlik te gesels oor die onderwerp in die klas, en skep ruimte vir naslaanwerk, veral vir kinders wat reeds geintreseerd is in geskiedenis.  
==============================================================================
DAN. 2
---------

--------------------------------------------------
---------------------------------------------------
Aantekeninge oor die koninkryk van God:
http://warechristene.blogspot.co.nz/2012/12/jesus-christus-se-koninkryk-die.html
---------------------------------------------------
Aantekeninge oor Babel:
 
http://sondagskooltuis.blogspot.co.nz/p/vrae-wat-tieners-vra-eindtyd-onderwerpe.html

Ander:  http://warechristene.blogspot.co.nz/2013/03/hy-sit-konings-af-en-stel-konings-aan.html
========================================================================

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.