Showing posts with label vrae wat kinders vra. Show all posts
Showing posts with label vrae wat kinders vra. Show all posts
Saturday, August 18, 2012
Tuesday, June 12, 2012
Nog "vrae wat kinders vra"...
Die volgende paar blogposts se vrae is alreeds ingesluit by die "Het jy geweet..." boekie, maar dit was nog nie in flitskaarte omskep nie. Ek sal dit oplaai soos dit klaarkom... voel vry om afdrukke te maak. (Soos meeste al weet, het ek die blog spesifiek ontwerp sodat enige iets daarop, ook boekies op boonste "pages", verniet afgedruk kan word vir verspreiding of gebruik in die Sondagskoolklas of persoonlike bybelstudie vir kinders. Die boekies kan bestel word deur op die "links" op die regterkant te klik).
Subscribe to:
Posts (Atom)












