Alhoewel ek die verhaal van "Rut", wat ingesluit is by "Bybelverhale van 3000 jaar gelede", afgestof het, merk ek dat ek verkeerdelik die weergawe ingesluit het wat nie hersien is nie. Foutjie! Ek sal die hersiene weergawe oplaai in die plek van die oue en die boekie verander. Vir die wat die boekie ontvang het - jammer hoor!
No comments:
Post a Comment
Note: Only a member of this blog may post a comment.